top of page

About De Hoek Bloemiste

De Hoek Bloemiste wil net uitstekende dienste aan ons kliente voorsien.

 

De Hoek Bloemiste het hul deure aan die publiek oopgemaak 11 Maart 2014.

Ons is geleë te Heidelberg Gauteng 17 Marais straat.

 

De Hoek Bloemiste het gebruik gemaak van `n dame met die naam Martha.

 

Ons het Micheal in ons diens geneem vanaf Junie 2014. Hy het 3 jaar se ondervinding opgedoen op die Johannesburgse Blomme mark as ook kursese gedoen in die maak van slylvolle rangskikkings.

 

De Hoek Bloemiste wil aan ons kliente die moontlikheid bied om kontrakte met ons te teken, sodat De Hoek Bloemiste elke week kan sorg dat daar vars blomme in u kantore kan wees.

 

De Hoek Bloemiste spesialiseer in:

 

Funksies

Troues

Kantoor ranskikkings

Ruikers

Bosse blomme

Begrafnisse

Verjaarsdae

 

Skakel ons vir enige rangskikkings vir n onthaal.

Make an Appointment

DE HOEK BLOEMISTE PTY LTD

38 Marais Straat

Heidelberg

Cell 082-062-1642

Email: dehoekbloemiste@gmail.com

Find us

© 2023 by The Amazing Smile. Proudly created with Wix.com

bottom of page